|
Telephone : 058 - 481 2291 |
Oelofse Properties |
|
28 Van Riebeeck Street |
|
Marketing of property in Senekal, Paul Roux, Rosendal, Steynsrus and Marquard areas. |
|
OELOFSE EIENDOMME is geleë in Senekal in die pragtige Oos-Vrystaat.
Die firma se bedrywighede strek sover as Marquard, Rosendal, Paul Roux en Steynsrus.
Die agentskap word bedryf vanuit die prokureurs kantore van N.O. Oelofse Ing op Senekal.
Ons bied kopers en verkopers onder een dak die volgende dienste: * Diens van agente met jare ondervinding en kennis van die plaaslike eiendomsmark. * Al ons agente is in besit van ‘n Getrouheidsertifikaat wat jaarliks hernu word deur die Raad van * Bemarking van eiendomme deur die media en die internet. * Verkoop van eiendomme op versoek mbv veilings en tender prosedures. * Vooraf kwalifisering van voornemende kopers. * Hulp aan kopers met die verkryging van verbande vanaf enige finansierings instansie. * Opstel van alle dokumentasie wat benodig word vir die transaksie. * Regsadvies indien nodig deur ons prokureurs. * Opstel van oordrag en verbandsdokumente. * Waardasies van eiendomme deur gekwalifiseerde persone. * Verhuring van residensiele, kommersiele en industriele eiendomme.
|

|
Rosendal |
|
N5 |
|
N5 |
|
R 800 000. Beleef die outydse glorie van Senekal met ’n vaste maandelikse inkomste. Kontak Mike by 083-411 6710
Kontak : Pauline 082-556 9663 |
|
ID: S 22 |
|
EIENDOM VAN DIE MAAND — SENEKAL |

