N.O. Oelofse Inc
  • Home
  • Personnel
  • N.O Oelofse Properties
    • Senekal
    • Marquard
  • News
  • Gallery
  • Contact Us
  • Home
  • Personnel
  • N.O Oelofse Properties
    • Senekal
    • Marquard
  • News
  • Gallery
  • Contact Us
Search by typing & pressing enter

YOUR CART

PROPERTIES

Senekal
Ligging en Onderverdeling Potensiaal
Picture
Picture
Picture
Picture

Geleë direk langs die N5 wat deur Senekal strek, het hierdie eiendom van 8,895m² reuse potensiaal.

Die drie slaapkamer woonhuis kort wel aandag maar die dubbel motorhuis is omskep in kantore wat maklik as ’n aparte woonstel ingerig kan word.

Die ligging van die huidige verbetering in die een hoek van die reuse erf, bied aan enige voornemende belegger die opsie van onderverdeling, tot soveel as vier individuele erwe van 2,000m² elk.

Die ligging langs die N5 waar honderde voertuie op ’n daaglikse basis verbyry, bied groot bemarkings voordele aan enige besigheid wat op ’n groter area as net Senekal dorp wil konsentreer.

Daar is ook ’n boorgat op die erf wat toegerus moet word.

Prys : R 700,000

Kontak vir: Mike Odendaal
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za
Gaan terug....
Powered by Create your own unique website with customizable templates.