PROPERTIES
Senekal
Netjiese Markgereed Woonhuis in Noord
Markgereed 3 x slaapkamer woning in Senekal Noord
Die netjiese, middelslag woning is goed gelee in 'n stil area. Netjies en volledig omhein met Devilsfork en beton mure.
Woonhuis bestaan uit 3 x slpk met kaste, 2 x badkamers (een en-suite) aparte sit en eetkamer met aparte woonvertrek en kombuis. Motorhuis aangrensend tot woonhuis.
Twee ruim motorafdakke. 2 x 5,000 li Jojo tenks met drukpomp gekoppel aan woonhuis.
U hoef niks te doen nie. Net vir intrek en bly!
Prys : R 650,000

Kontak vir: Mike Odendaal
|
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za |