PROPERTIES
Senekal
Beste belegging in Senekal
Hierdie groot woning is totaal opgradeer, moderniseer en verdeel in twee moderne, twee slaapkamer woonstelle.
Woonstel 1. Die is die kleiner van die twee woonstelle en bestaan uit die volgende:
Woonstel 2.
Die eiendom is gelee op groot erf, 1,400 vk meter, met eie twee Jojo tanks en drukpomp water aan twee woonstelle voorsien.
Tans word die twee woonstelle verhuur vir R5,000 per maand elk.
Die koopprys RM 1,2 of naaste aanvaarbare aanbod.
Reel vooraf vir besigtiging.
Woonstel 1. Die is die kleiner van die twee woonstelle en bestaan uit die volgende:
- Ruin woonkamer
- Oopplan kombuis en eetkamer.
- Toesluit motorhuis aangrensend tot woonstel
- Twee slaapkamers
- Twee badkamers, een en-suite.
- Ingeboude kaste
- Twee buitekamers, en met eie toilet.
- Klein toegemaakte agter erf.
Woonstel 2.
- Ruim sitkamer.
- Aparte eetkemer/woonarea
- Groot kombuis met IGK
- Twee ruim slaapkamers
- Twee badkamers, een en-suite.
Die eiendom is gelee op groot erf, 1,400 vk meter, met eie twee Jojo tanks en drukpomp water aan twee woonstelle voorsien.
Tans word die twee woonstelle verhuur vir R5,000 per maand elk.
Die koopprys RM 1,2 of naaste aanvaarbare aanbod.
Reel vooraf vir besigtiging.
Kontak vir: Mike Odendaal
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za
E-mail: prop@oelofse.co.za