PROPERTIES
Senekal
Moderne, markgreed woning
Hierdie moderne woning is in Senekal Noord gelee en is gereed vir intrek.
Die woonhuis bied u 3x slaapkamers, sitk, eetk, woonkamer, kombuis, aparte opwas area, aparte binnehuise geriewe vir wasmasjien e en twee moderne badkamers, een en-suite.
Daar is 'n dubbel toesluit motorhuis aangrensend tot die woonhuis asook 'n toesluit tandem afdak.
U het 'n keuse watter kant van die huis u die naweek wil braai. Die swembad is skitterskoon met geen probleme.
As daar droogte is, u het 'n eie sterk toegeruste boorgat, drukpomp en drie Jojo tenks vir gebruik in die huis.
Die koopprys van RM 1,1 bied u absoluut waarde vir geld.
Die huis kan nie vir die bedrag gebou en toegerus word nie.

Kontak vir: Mike Odendaal
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za
E-mail: prop@oelofse.co.za