PROPERTIES
Senekal
Moderne, markgreed woning
Hierdie eiendom het alles wat enige man en vrou kan begeer!
Moderne woonhuis, lapa, ingeboude braai, dubbel garage, dubbel afdak, gevestigde tuin, boorgat, modern kombuis, ruim oop woonares, 4 x slaapkamers, IGK, dier badkamers, onthaal area, sekuriteit, ruim stoor en nog ‘n rondawel!
Hierdie is die beste Eiendom wat vir ‘n lang tyd in Senekal in die mark geplaas is. Absoluut markgereed.
Slegs ernstige kopers. Besigtiging op afspraak.
POA.

Kontak vir: Mike Odendaal
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za
E-mail: prop@oelofse.co.za