n.o OELOFSE PROPERTIES

Huis met groot erf te koop.
Hierdie eiendom het alles wat enige man en vrou kan begeer!
Moderne woonhuis, lapa, ingeboude braai, dubbel garage, dubbel afdak, gevestigde tuin, boorgat, modern kombuis, ruim oop woonares, 4 x slaapkamers, IGK, dier badkamers, onthaal area, sekuriteit, ruim stoor en nog ‘n rondawel!
Hierdie is die beste Eiendom wat vir ‘n lang tyd in Senekal in die mark geplaas is. Absoluut markgereed.
Slegs ernstige kopers. Besigtiging op afspraak.
POA.
Kliek hier vir meer inligting.

SEN 001 - ONTWIKKELAAR SE DROOM
Ontwikkelaar se droom! Geleë direk langs die N5 in Senekal; hierdie eiendom van 8,895m² het reuse potensiaal.
Die drie slaapkamer woonhuis kort wel aandag maar die dubbel motorhuis is omskep in kantore wat maklik as ’n aparte woonstel ingerig kan word.
Die eiendom sal maklik hersoneer word na besigheid.

SEN 002 - UITSTEKENDE WOON EN BELEGGINGS OPSIE
Die pragtige ruim dupleks bied twee duidelike opsies:
Woon in een en verhuur die ander of verhuur beide vir goeie maandelikse inkomste.
Maak afspraak vir besigtiging.
Kliek hier vir meer inligting.
Die pragtige ruim dupleks bied twee duidelike opsies:
Woon in een en verhuur die ander of verhuur beide vir goeie maandelikse inkomste.
Maak afspraak vir besigtiging.
Kliek hier vir meer inligting.

ROSE 001 - MODERNE HUIS IN VRYSTAAT PLATTELAND
Ruim moderne woonhuis in Rosendal wat aan al jou huisverwagtinge voldoen.
Ervaar die pragtige Oos-Vrystaatse platteland vanuit jou eie woonhuis in die kultuurryke dorpie.
Kom ervaar die uitsig self voor u die finale besluit neem.