PROPERTIES
Senekal
Woon en werk met 'n vakansie gevoel
Oberammergau Karavaanpark is gelee direk langs die N5 wat deur Senekal gaan.
Die algemene fout is om dit te sien as net 'n karavaanpark, want dit is baie ver van die waarheid af.
Die fasiliteit bestaan uit 'n pragtige drie slaapkamer gerestoureerde woonhuis, moderne ablusie fasiliteite, twee dubbel slaapkamers ingerig in die ou melkstal, 'n gerieflike gemeenskapsaal met braai fasiliteite en gemeenskaplike TV fasiliteite. Daar is amper 40 karavaan/kampeer standplase, almal toegerus met krag.
Binne die statige woonhuis is daar twee moderne gastekamers wat beskikbaar is vir gaste terwyl die 8,000 vk meter standplaas oor sy eie boorgat beskik.
Die hele perseel is netjies en veilig omhein.
Die ligging direk langs die N5 gee blootstelling aan 'n minimum van 600 voertuie wat op 'n normale dag verbygaan terwyl dit gedurende vakansietye opgaan na tussen 1,000 en 1,500 per dag.
Die ligging is sentraal tussen Bloemfontein en Bethlehem, 480 km vanaf Durban en 290 km vanaf Johannesburg. Daar is sewe nasionale roetes wat by Senekal konvergeer wat die ligging vir die moee reisiger nog meer aantreklik maak.
Kontak ons vir meer inligting of 'n besigtingings toer.
Die koopprys RM 1,6 of naaste aanvaarbare aanbod.
Reel vooraf vir besigtiging.
NOTA: Die meubelment binne die woonhuis is NIE ingesluit in die koopprys nie.

Kontak vir: Mike Odendaal
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za
E-mail: prop@oelofse.co.za