PROPERTIES
Senekal

SEN 001 - VIER MODERNE MEENTHUISE
Vier moderne meenthuise in goeie area. Bewoon self een en verdien inkomste van die ander 3 of verhuur almal vir goeie opbrengs op u belegging! Almal 2 slaapkamers met goed toegeruste kombuis, opwas area, twee badkamers en baie kaste. "Loft" wat kan dien as algemene vertrek.
Kliek hier vir meer inligting

Die beste belegging tans in Senekal!
Vier moderne meenthuise in goeie area. Bewoon self een en verdien inkomste op die ander 3 of verhuur almal vir goeie opbrengs op u belegging!
Almal 2 slaapkamers met goed toegeruste kombuis, opwas area, twee badkamers en baie kaste.
"Loft" wat kan dien as algemene vertrek.
Veilige onderdak parkering en sterk boorgat op terrein wat al die eenhede bedien.
Prys : R 1,850,000

Kontak vir: Mike Odendaal
|
Sel: 083 411 6710
E-mail: prop@oelofse.co.za |